Contextual translation of "buite gemeenskap van goedere met aanwas bedeling" into English. Sy trou binne gemeenskap van goedere. (a) Ten aansien van sy afsonderlike goed; (b) Vir die verhaal van vergoeding, uitgesonderd vergoeding vir vermoënskade, weens die pleeg van ’n delik teen hom; (c) Ten aansien van ’n aangeleentheid wat betrekking het op sy beroep, bedryf of besigheid. Recent Posts. My man het ook vir 'n egskeiding gevra na 37jaar. Family Law: Collecting Maintenance in Hard Times – Threaten Jail Time, Wills, Estates & Trusts: Intestate Succession in Life Partnership Relationships, Property Law: Make the Property Transfer Easy by Picking the Right Conveyancer, Property Law: Burning Both Ends of the Property Candle. Nou wil hy 'n plot aan koop en ek wil weet of ek teken regte het. Net so kan mense wat binne gemeenskap van goedere getroud is weer elk ‘n eie testament opstel waarin elkeen na eie wil met sy of haar helfte van die gemeenskaplike boedel handel. Hoe gaan ’n mens te werk sodat ons so min as moontlik welvaart vernietig? Gebrek aan toestemming, en opskorting van gade se bevoegdhede.—(1) Wanneer ’n gade die toestemming wat ingevolge subartikel (2) of (3) van artikel 15 , of artikel 17, vereis word, weerhou, of wanneer die toestemming om ’n ander rede nie verkry kan word nie, kan ’n hof op aansoek van die ander gade hom verlof gee om die transaksie sonder die vereiste toestemming aan te gaan indien die hof oortuig is dat, in die geval waar die toestemming weerhou word, die weerhouding onredelik is of, in enige ander geval, daar goeie rede bestaan om van die toestemming af te sien. Bel gerus vir Caren by 082 877 7660 / 021 981 8139 indien sy julle kan bystaan tydens die neem van die besluit. (a) onroerende goed wat deel van die gemeenskaplike boedel uitmaak, vervreem of met verband of serwituut beswaar of enige ander saaklike reg daaroor verleen nie; (b) enige kontrak ter vervreemding of beswaring met verband of serwituut of ter verlening van enige ander saaklike reg oor onroerende goed wat deel van die gemeenskaplike boedel uitmaak, sluit nie; (c) enige aandele, effekte, obligasies, skuldbriewe, versekeringspolisse, verbande, vaste deposito’s of enige dergelike bates, of ’n belegging deur of ten behoewe van die ander gade in ’n finansiële instelling, wat deel van die gemeenskaplike boedel uitmaak, vervreem, sedeer of verpand nie; (d) enige juwele, munte, seëls, skilderye of enige ander bates wat deel van die gemeenskaplike boedel uitmaak en hoofsaaklik as beleggings gehou word, vervreem of verpand nie; (e) geld wat op naam van die ander gade in enige rekening by ’n bankinstelling, ’n bouvereniging of die Posspaarbank van die Republiek van Suid-Afrika staan, onttrek nie; ( f ) as kredietopnemer ’n kredietooreenkoms soos omskryf in die Wet op Kredietooreenkomste, 1980 (Wet No. Julle kan ‘n gesamentlike testament ook opstel waarin julle oor jul goed beskik. Written by Louwrens Koen on 17 July 2017. Bevoegdhede van gades getroud binne gemeenskap van goed. Voor datum van Huwelik. Om binne gemeenskap van goedere getroud te wees, beteken dat elke saketransaksie, insluitende die koop van eiendom, wat enigeen van die party aangaan, deur die ander party onderteken moet word. (5) Die toestemming wat vir die verrigting van die handelinge beoog in paragrawe (a), (b), ( f ), (g) en (h) van subartikel (2) vereis word, moet ten opsigte van elke handeling afsonderlik gegee word en deur twee bevoegde getuies geattesteer word. (2) ’n Party by geregtelike verrigtinge deur ’n gade ingestel of bestry, kan nie op grond van die gebrek aan toestemming vereis ingevolge subartikel (1) die geldigheid van die verrigtinge betwis nie. Die toestemming van beide gades word egter slegs in ’n handjievol transaksies benodig. Ons is binne gemeenskap van goedere getroud - nou het ek gevra vir 50% van sy aandeel … read more (6) Die bepalings van paragrawe (b), (c), ( f ), (g) en (h) van subartikel (2) is nie van toepassing nie waar ’n handeling in daardie paragrawe beoog deur ’n gade in die gewone loop van sy beroep, bedryf of besigheid verrig word. Written by Louwrens Koen on 18 July 2017. Ek wil net uitvind: my ma was getroud en het twee kinders uit haar eerste huwelik. Hy het ander besighede begin....waaronder 'n plaas met grond een daarvan is. (c) enige bate van die gemeenskaplike boedel aan ’n ander persoon skenk of dit sonder teenwaarde vervreem nie, uitgesonderd ’n bate waarvan die skenking of vervreemding nie die belang van die ander gade in die gemeenskaplike boedel onredelik benadeel of waarskynlik nie aldus sal benadeel nie, en wat nie in stryd met die bepalings van subartikel (2) of paragraaf (a) van hierdie subartikel is nie. Dié deel word bepaal deur die egskeidingsbevel en is dadelik betaalbaar. (5) Waar ’n skuld van ’n gemeenskaplike boedel verhaalbaar is, kan die gade wat die skuld aangegaan het of albei gades gesamentlik daarvoor aangespreek word, en waar ’n skuld vir benodigdhede vir die gesamentlike huishouding aangegaan is, kan die gades gesamentlik of afsonderlik daarvoor aangespreek word. Contextual translation of "binne gemeenskap van goedere" into English. (4) (a) ’n Aansoek om oorgawe van ’n gemeenskaplike boedel moet deur albei gades gedoen word. Huwelik binne gemeenskap van goedere. Die man is so paar maande gelede oorlede en sy huidige vrou het al sy pension ensovoorts aan haar laat uitbetaal. Ons buurman behoort aan die gemeenskap van gelowiges. Sonder my toestemming is 40% aandele aan sy broer oorhandig. Vertalings In, Buying a new home is always an adventure – but what if you’re still trying to bring a previous adventure to a close? From the historically, Die belangrikste vorme van huweliksgoedere-bedeling is die huwelik binne gemeenskap van goedere, die huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling, en die huwelik buite gemeenskap van, Wills, Estates & Trusts: Be Prepared for the Cost of Dying. Wanneer een van die twee gades dus te sterwe kom sal alle bates en laste deel van die bestorwe boedel vorm en met die beredderingsproses hanteer moet word. ʼn Huwelik binne gemeenskap van goedere is outomaties van toepassing waar partye nie ʼn HVK aangaan nie, wat beteken dat alle bates en laste van die partye, hetsy bekom voor of tydens die huwelik, onder een gesamentlike boedel val. Ek en my man is al 18 jaar binne gemeenskap van goedere getroud, het twee minderjarige kinders en staan nou op skei. Die mens het met sy vrou Eva gemeenskap gehad, en sy het swanger geword. Vir baie mense word dit bloot onprakties. BINNE GEMEENSKAP VAN GOED: Hier is daar na huweliksluiting net een boedel en albei partye het ‘n halwe onverdeelde aandeel in alles binne die boedel – bates sowel as laste. (I) besoldiging, verdienste, bonus, toelae, tantième, pensioen of gratifikasie, uit hoofde van sy beroep, bedryf, besigheid, of dienste deur hom gelewer; (ii) skadevergoeding weens verlies van inkomste beoog in subparagraaf (i); (iii) erflating, legaat, skenking, beurs of prys aan die ander gade nagelaat, bemaak, gemaak of toegeken; (iv) inkomste verkry uit die afsonderlike goed van die ander gade; (v) dividende of rente op of die opbrengs van aandele of beleggings op naam van die ander gade; (vi) die opbrengs van ’n versekeringspolis of annuïteit ten gunste van die ander gade. Ek en my man was getroud binne gemeenskap van goedere en is 4jr terug geskei. Voorhuwelikse kontrak word aangegaan voor huwelik voltrek word. Boedelbelasting Dit is jul keuse. En 60% het my eks sin gebly. Bevoegdhede van gades.—(1) Behoudens die bepalings van subartikels (2), (3) en (7) kan ’n gade in ’n huwelik in gemeenskap van goed sonder die toestemming van die ander gade enige regshandeling met betrekking tot die gemeenskaplike boedel verrig. (4) Die toestemming vereis vir die doeleindes van paragrawe (b) tot (g) van subartikel (2), en subartikel (3) kan, behalwe waar dit vir die registrasie van ’n akte in ’n registrasie- kantoor vereis word, ook by wyse van ratifikasie binne ’n redelike tyd na die betrokke handeling gegee word. Dis moontlik om die wetlike status van ʼn … Nou het hy my weer gevra om te trou. Binne Gemeenskap van Goedere As jy nie ‘n HVK aangaan nie, sal jou huwelik outomaties binne gemeenskap van goedere wees. oplig van gemeenskap na 'n hoër vlak. In die geval van die dood van ‘n eggenoot het die langslewende gade ‘n eis vir 50% van die waarde van die gesamentlike boedel en word die werklike waarde van die boedel derhalwe verminder met 50%. Deur die jare het hy plase, motors ens aangekoop sonder dat ek geteken het. Die nadele van binne gemeenskap van goedere trou is: skuldeisers is geregtig om die skuld van enige van die partye van die gesamentlike boedel te eis – dis veral ‘n risiko indien een van julle ‘n besigheid besit – want die skuld van die besigheid word dan die skuld van julle albei en dit kan tot bankrotskap van julle albei lei in ekstreem gevalle. Ek herroep en kanselleer hiermee alle vorige Testamente, Kodisille en/of ander Testamentêre geskrifte deur my gemaak het sy … Indien getroud binne gemeenskap van goedere, voltooi slegs testateur se gedeelte – behalwe versekering / If married in community of property, complete … IP/IT Law: What the POPI Act means for Software as a Service. (9) Wanneer ’n gade in stryd met die bepalings van subartikel (2) of (3) van hierdie artikel, of ’n bevel kragtens artikel 16 (2), ’n transaksie met ’n persoon aangaan en—. Hy het ‘n woonstel en ‘n kar gehad en ek net ‘n kar voordat ons getroud is. Die belangrikste vorme van huweliksgoedere-bedeling is die huwelik binne gemeenskap van goedere, die huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling, en die huwelik buite gemeenskap van […] Do you like it? (b) ’n Aansoek om die sekwestrasie van ’n gemeenskaplike boedel moet teen albei gades gedoen word: Met dien verstande dat geen aansoek om die sekwestrasie van ’n skuldenaar se boedel van die hand gewys word op grond daarvan dat sodanige skuldenaar se boedel ’n gemeenskaplike boedel is nie indien die applikant die hof oortuig dat ondanks redelike stappe deur hom gedoen, hy nie kon vasstel nie of die skuldenaar in gemeenskap van goed getroud is of wat die naam en adres van die skuldenaar se gade is. Dit beteken dat al hulle bestaande bates in ‘n gemeenskaplike boedel val en dat hulle nie daarmee kan handel sonder die toestemming van hulle gade nie. (a) dié persoon nie weet en redelikerwys kan weet dat die transaksie in stryd met daardie bepalings of bevel aangegaan word nie, word daar geag dat die betrokke transaksie aangegaan is met die toestemming wat ingevolge genoemde subartikel (2) of (3) vereis word, of terwyl die betrokke bevoegdheid van die gade nie opgeskort was nie, na gelang van die geval; (b) die gade weet of redelikerwys behoort te weet dat hy waarskynlik nie die toestemming wat ingevolge genoemde subartikel (2) of (3) vereis word, sal verkry nie of dat die betrokke bevoegdheid opgeskort is, na gelang van die geval, en die gemeenskaplike boedel as gevolg van die transaksie ’n verlies ly, moet verrekening ten gunste van die ander gade by die verdeling van die gemeenskaplike boedel geskied.