Boodskap deur Past. Food and Agriculture Organization of the United Nations (FAO) aims to provide livelihood assistance to nearly 49 million people in 2021, Black citrus growers see 40% increase in production figures in just one year, Sub-clinical Vitamin Deficiencies and AFS, How Agritech Enables Earth-Friendly Agriculture, A new way of processing cowpeas brings affordable nutrition to children, The debate is over: The oceans are in hot, hot water, STRENGTHENING OUR AGRICULTURAL FOOTPRINT ON THE AFRICAN CONTINENT, South Australian farmer confidence remains strong, 16 foods that are good for you - and the planet -. 1 Konings 18 beskryf ‘n kritiese besluit. Neem my asseblief in diens as ‘n gehuurde werker.” Tot sovêr! Die legendariese basketbal-afrigter John Wooden het gesê: "In alles wat jy doen is daar 'n keuse wat jy moet maak. Change ), You are commenting using your Facebook account. Geen mens sal ooit verstaan wat dit is om jou gesaaides te sien doodgaan van skroeiende winde en hitte wat geen plant kan weerstaan nie. Elkeen het die reg op ‘n eie keuse, ek kies dit om POSITIEF te leef, want om met ‘n negatiewe houding deur die lewe te gaan, gaan jou net mooi nèrens bring nie!!! die ego is lui en kies meestal die maklikste uitweg . Oorweldig met liefde en deernis het hy na sy seun toe gehardloop, hom omhels en gesoen.” Vers 23: “En slag die vetgemaakte kalf. Wanneer geld en besittings jou begin oorheers en jy geken word aan die hoeveelheid plase, beeste, wild en trekkers wat jy besit en jou selfwaan groter word as jou boerdery moet jy versigtig wees want dit kan maak dat jy alles in die lewe verloor wat vir jou kosbaar was. Die lewe gaan oor keuses en die lewe gaan oor die vryheid om daardie keuses te maak. Ons gaan met robotte werk, ons gaan hulle moet bestuur programeer, regmaak en vervang. Die keuse berus by jou – elkeen wat meen dat die lewe hom nie goed. kom met sy veelvuldige sinnelose ontwikkelings en al die ongelukkige vrugte wat . . Die natuur is volmaak geskape, en ons as mense moet daarmee saam leef. Daarna moes ek n “online interview” doen wat weggestuur is vir ontleding. Wil jy nie maar vanoggend soos die verlore seun, die regte keuse neem en terugkeerna God toe nie. Die Woord leer my in Luk.15:28 (NLV) dat: “Intussen het die ouer broer hom liederlik vererg.”, Maar in Luk15:20 (NLV) kry die vaderlike liefde die oorhand: “Daarop het hy teruggegaan na sy pa toe. Ek kies of ek die padreëls gaan gehoorsaam en of ek soms te vinnig of oor ‘n stopstraat gaan ry. Change ), You are commenting using your Twitter account. die alternatiewe keuse wat op die lange duur die beste resultate gaan bring, is nie altyd die maklikste om te maak nie, want dit roep jou gewoonlik tot verantwoording. Alles in die lewe gaan oor keuses, Dis die einde van 2019, die laaste dag en geen Boer wil 'n jaar so eindig nie, want wat is mooier as om op Nuwe jaar so tussen groot groen mielieplante te loop op natgrond en die dankbaarheid van reen in elke plante te sien. Die huis en die voertuig waarmee jy ry is eintlik nie joune nie, jy het dit gekoop op grond van jou salaris wat elke maand in jou rekening betaal word en wat jy afbetaal. Al wat dit kos van jou vandag is, om op te staan en die regte keuse te maak. behandel nie. Dit gaan oor opweeg, letterlik elke faset en verhouding in jou lewe van nader te bekyk en te weeg as lig of swaar, belangrik of onbelangrik. Daar is baie hulp wat deur die jare al verleen is aan die boere in die droogte gebiede- hierde sogenaamde Samaritane is ysters in wat hulle doen en hulle gee nie op nie. Mag die Woord geseënd wees aan ons harte! Hier kry ons die God van Israel teen die profete van Baäl. Die pa het toe ingestem om sy goed tussen sy seuns te verdeel. Dalk moes die verlore seun ook maar na Matt.24:4 (NLV) geluister het, toe Jesus gesê het dat: “Wees versigtig dat niemand julle op ‘n dwaalspoor bring nie.”, Het jy dan vergeet dat God jou liefhet? Die 4 de Industrieele rewolusie is hier- en jy is deel daarvan. Second International Congress of Biological Control (ICBC2), © 2021 Farming Portal. Net die beste wens ons jou toe vir hierdie 2020. Leer Jak.4:17 (NLV) ons nie dat: “Hou in gedagte: As ‘n mens weet wat reg is en dit nie doen nie, is dit sonde!” En dit bring my uit by die vraag? Dit gaan egter verder met die vraag is iets meer belangrik as iets anders. EK het gekom om sondaars na die koninkryk te nooi, nie mense wat dink dat hulle alreeds goed genoeg is nie!”. Moenie vir ‘n tienerhart sê om hulle koppe in ag te neem as dit by die liefde kom nie – maar sê wel vir die hart dat jy MAG en KAN besluit hoe vinnig, hoeveel en hoe ver. Dit berus by my – elke dag. Ons mense is nie gesond nie, hulle is oorgewig , opgestress en bekommerd. Jou opinies oor baie dinge in die lewe sal verander soos jy ouer word, byvoorbeeld oor politiek, vriende, interaksies, gemeenskappe en geloof. Teen die tyd dat hy 14 was, was hy reeds ’n konsertviolis. En dan, wanneer daardie verkeerde keuses terugkom en jou byt, dan kom jy tot die besef dat jy as gevolg van jou ongehoorsaamheid nou weggestoot en verlate. Een beginsel van die toekoms is dat daar eerder ’n spektrum van geleenthede vir die toekoms ondersoek gaan word, eerder as ’n geval waar dinge net gaan verval. Die droogte kom in baie gebied al vir 7 jaar en as jy nie in die boere en hulle huisgesinne se skoene staan nie en saam met hulle leef nie weet jy nie wat dit is nie. All Rights Reserved. die ego is lui en kies meestal die maklikste uitweg . Luister mooi, jy sit dalk ook vandag tussen die varke en leef van hulle peule, terwyl God vir jou ‘n feesmaal voorberei het. Alles hang natuurlik af deur watter lens jy kyk. Daniel deel met ons oor die keuses waarood die lewe gaan. In die oggend maak ons ‘n keuse of ons gaan opstaan of nie. Netso is die keuse van jou beroep en die liefde in die lewe jou eie. Soos jy die vrae vra, laat jy dit kinders in die saal hulle hande opsteek watter een van die twee keuses hulle verkies. Gesels oor die ysbreker: 1. Daagliks help hierdie mense saam met mede boere om ons boere in Noord Kaap op hulle plase te hou. Dis dalk malkliker gesê as gedaan, want as jy so rondom jou kyk dan ervaar jy dat baie mense om jou daagliks die verkeerde keuses maak. Dit is die duiwel. Hoeveel van “hierdie jong seuns” loop vandag hier buite rond? Kyk na wat dit sê. Die jongste het vir sy pa gesê: Ek wil my deel van die boedel nou hê, eerder as om te wag tot pa doodgaan. As ’n gesin het hulle gewonder of God werklik bestaan en waarom hy boosheid toelaat. Die keuses wat jy maak is dalk soms die beter en korrekte keuses, maar so dikwels in die lewe, dan maak ons as mens die verkeerde keuse en dan kom dit gewoontlik terug,, om by ons te spook. ( Log Out / Keuses bepaal jou ewigheid… Die keuses wat ons maak het nie nét ’n impak op ons eie lewe en toekoms nie, maar ook op al die mense rondom ons en veral ons geliefdes. Kan jy 'n goeie keuse onthou wat jy gemaak het?2. Gaan op … Ek het nooit ophou droom. Ek gaan ook nie met sielkundiges hieroor debatteer nie. Die lewe gaan oor keuses. Baie keer as `n mens deur moeilike omstandighede gaan dan wil ons `n ekesterne faktor in ons lewe daarvoor blameer. 15:11-19 (NLV): “Om die punt verder te verklaar,het Jesus vir hulle die volgende verhaal vertêl: “n Man het twee seuns gehad. Om 'n boer te wees is nie maklik nie, dit kos 'n man van statuur en uithou en glo om te oorleef. Het Jesus nie vir ons belowe in Jer. Die sosiale goed gaan ook nie verdwyn nie. Die lewe word gekenmerk deur keuses. Vat 2020 en wees dankbaar vir alles wat geen geld nie kan koop nie- want dit is wat tel. ‘n paar dae later het hierdie jonger seun al sy besittings in geld omskep, na ‘n vêr land gereis, en daar sy geld verkwis met ‘n uitspattige lewe. Om emosioneel na alles te kyk gaan nie werk nie. Change ). Alles gaan oor keuses ons maak elke dag keuses party belangrik ander minder belangrik. Baie keer as `n mens deur moeilike omstandighede gaan dan wil ons `n eksterne faktor in ons lewe daarvoor blameer. Die vraag is wat moet ons leer uit dit wat om ons gebeur. Jy word nie geken aan jou besittings nie maar aan jou as mens. Televisie en sosiale media is die eerste gewoonte wat jy moet aanspreek. Die lewe gaan oor keuses. Om te val is niks, maar om op te staan is die oorwinning. Dit bied baie toekomse vir landbou, met die gevolg dat daar verskillende vorme van plase gaan bestaan. A line drawing of the Internet Archive headquarters building façade. dit afgewerp het. Die lewe gaan oor keuses, alles lê in jou hande. Die droogte sal verbygaan en beter jare sal weer kom. Die lewe gaan oor die regte keuses maak om vir jouself ’n goeie toekoms te verseker. Keuses bepaal jou toekoms. Hy kry toe ‘n werk by ‘n plaaslike boer en die het hom die veld ingestuur om varke op te pas. Ons in die vierde industriële revolusie moet weet dat besigheid altyd kunsmatige intelligensie bo gewone of natuurlike onnoselheid sal verkies. Ek sal terugkeer na my pa toe en vir hom se: Pa, ek het gesondig, teen die hemel en teen pa; ek is nie langer werd om pa se seun genoem te word nie. In vandag se lewe, wanneer ons soms die verkeerde keuses neem en alles boemerang, dan in plaas van om jou op te tel en te dra, wys die mens vinger na jou en slinger allerhande verwyte na jou toe. • Die roman handel oor Iris se lewe, die mense in haar lewe en die keuses wat sy uitgeoefen het. Die werk was myne. So aan die begin van ʼn nuwe jaar is dit ʼn gesonde oefening om vir ʼn oomblik na te dink hoe jy wil lewe en wat jy wil hê jou lewe en optrede moet kenmerk. een van ons grootste geskenke in die lewe is keuses. Genoeg water, kos vir jou vee en 'n wonderlike geseende oes op die lande. Die keuse om na al hierdie negatiewe nuus en stories te luister le net by jou as persoon. Glo en vertrou in jou waardes. Later het jy meer inligting maar jy maak slegte besluite omdat dit op daardie tyd dalk na die beste oplossing lyk. Dit gaan egter oor meer as net dit. Kom ons kyk bietjie na hierdie verhaal wat Jesus hier vertel. Boerdery is jou keuse van beroep, jy weet dat jy van die natuur afhanklik is, dat die natuur nog altyd vir jou gesorg het, maar jy weet ook dat daar bogemiddelde jare is en ondergemiddelde jare.. lae reenval en baie goeie reenval.