Die komponente in 'n mengsel kan deur fisiese skeidingsmetodes, soos filtrasie, verdamping, distillasie, chromotografie en deur te sif, geskei word. Alle watermolekules is presies dieselfde. Hoeveel suurstofmolekule kon jy van die O-atome bou? Wat is die verskil tussen 'n mengsel en 'n verbinding in terme van hoe ons hulle kan skei? Teken 'n prent van een van hierdie diatomiese molekules in die spasie hieronder. Neutrone is deeltjies wat nie positief of negatief gelaai is nie. Laat jou leerders bespiegel oor hoekom dit mag wees. Skryf 'n gevolgtrekking vir die ondersoek. Kyk na die diagram vir inspirasie: Chemiese vergelykings sal volledig in die laaste hoofstuk van Gr. In die volgende afdeling gaan ons terugkeer na die idee van mengsels en kyk hoe alles wat ons tot dusver geleer het in 'n skematiese voorstelling geplaas kan word vir 'n klassifikasie van materie en materiale. Lengtes draad met krokodilklemme aan beide kante is ideaal. Hulle word ook in die atoomkern gevind. Kom ons kyk na nog 'n voorbeeld van 'n chemiese reaksie: die reaksie as koolstof (in steenkool) met suurstof (in die lug) reageer om koolstofdioksied te vorm: Jy kan die balle van speeldeeg gebruik om die reaksie te simuleer. Bou 'n atoom met hierdie simulasie. In 'n neutrale atoom is die getal protone altyd gelyk aan die getal elektrone, daarom is die atoom neutraal. Kyk na die volgende diagramme. Diatomies verwys na 'n molekule wat uit twee van dieselfde atome wat verbind is bestaan , soos in suurstof (O2). Jy het in Gr. Laat leerders dit in die klas bespreek. Elke element het 'n vaste plek op die Periodieke Tabel. Die prentjie van die element wat ons vroeër bespreek het, wys hoe 'n diatomiese molekule lyk. GRAAD 7 HERSIENING: MEMORANDUM AFDELING: DEELTJIES VAN MATERIE, MENGSELS EN DIGHTHEID 1. Atome word chemies verbind in vaste verhoudings om verbindings te vorm. Dalton was reg toe hy gesê het dat atome nie deur chemiese reaksies geskep of vernietig kan word nie. Addeddate 2011-12-21 00:45:06 Contentid col11049 Identifier siyavula-NatuurwetenskappeGraad8-col11049 Identifier-ark Democritus (460-370 BC) was die eerste een wat hierdie eenhede atomos genoem het. Kan die neerslag op die tweede elektrode koper wees? In die volgende aktiwiteit gaan ons probeer om die beginsel om te onderskei tussen verskillende moontlikhede toe te pas. Maak seker dat jou letters duidelik onderskei kan word as hoof- en kleinletters. Ons sal binnekort leer oor sub-atomiese deeltjies, maar voor ons dit doen moet ons eers vinnig praat oor wetenskaplike modelle. Molekules in elemente: Jou atome moet omtrent so groot soos 'n ertjie wees. http://phet.colorado.edu/en/for-teachers/classroom-use. Die vermoë om chemiese gebeure op sub-mikroskopiese vlak te kan verbeel, lê kern tot die verstaan van chemie en die Watter klas stowwe word uit net een soort atoom gemaak? Moenie H2O2 met H2O verwar nie! Vra jou leerders om dit vir 'n paar minute in die klas te bespreek. Hierdie balle is magneties en dit laat jou toe om verskillende patrone te maak deur hulle aanmekaar te laat vassit. 7 en 8 op te som en te hersien. Dit is nie belangrik dat leerders dit antwoord nie; dit is slegs genoem om die idee in te lei dat beide elemente EN verbindings as molekules kan bestaan, maar dat die molekules van elemente fundamenteel anders as die molekules van verbindings is. Suiwer stowwe. Die krag is effe meer ingewikkeld as die aantrekkingskrag tussen magnete, maar dit werk op dieselfde manier: Die krag hou atome bymekaar asof hulle met gom vasgeplak is. Die molekukles van 'n element bestaan uit een soort atoom soos byvoorbeeld die molekules van N2. Dit is oor stowwe wat nie meng met enige iets nie en wat deurgaans uit slegs een tipe materie bestaan. In alle watermolekules in die heelal sal daar altyd een O-atoom en twee H-atome saamgebind wees. vir Democritus se idees om deur wetenskaplikes aanvaar te word. Die elektrode wat aan die negatiewe kant van die battery is, is die negatiewe elektrode en word die katode genoem. Belangrike nota: In die vorige afdeling het ons gekleurde sirkels/krale/balle/boontjies ens. geskei word, terwyl verbindings op chemiese wyse in 'n chemiese reaksie (soos elektrolise) geskei moet word. Daar is ten minste 118 elemente in ons bekende wêreld. Elemente wat sag en blink is. Hoe herrangskik die atome in die steenkool en suurstof om koolstofdioksied te vorm? Jy kan nog kleursel bygooi as jy 'n helderder kleur wil hê. Na jy die inligting oor atome gelees het, sal jou onderwyser vir jou 'n element gee waarvan jy 'n model moet bou. Dit beteken dat 'n element nie in 'n ander element verander kan word deur enige fisiese of chemiese proses nie. Alle atome van 'n gegewe element is identies. Die neutrone en die protone vorm 'n stewig verpakte kern in die middel van die atoom. [4 punte]. Watter spesiale naam gee ons aan molekules van elemente wat uit twee atome wat verbind is bestaan? It looks like your browser needs an update. Die waarnemings sal egter dieselfde wees, naamlik dat die kopermetale om die katode saampak en jy gasborrels by die anode kan waarneem (in die video is dit suurstofgas en nie chloriedgas soos in die ondersoek hier in die werkboek nie. Hulle mag oplet dat die 'na'-oplossing nie so blou soos die 'voor'-oplossing is nie. Ons noem dit die Periodieke Tabel. Wat is die voorkoms en kleur van kwikoksied (HgO), Wat se kleur verandering vind plaas as kwikoksied (HgO) verhit word, Wat word die verandering genoem as 'n stof van kleur verander maar nie chemies verander nie word, Wat word opgemerk teen die proefbuis se rand as kwikoksied (HgO) verhit word, Silwer kwik balletjies vorm teen die koue deel van die proefbuis, Wat is die kleur van die gas wat deur die afwaartse verplasing van water opgevang is as kiwkoksied (HgO) verhit word, Wat gebeur met die gloeiende houtsplinter as dit in die proefbuis gedruk word waar die gas wat deur die afwaartse verplasing van water opgevang is as kiwkoksied (HgO) verhit word, Wat se gas is vrygestel deur die verhitting van kwikoksied (HgO), Kwikoksied word tydens verhitting ontbind in, Wat word die proses genoem waar 'n verbinding deur middel van verhitting in eenvoudiger stowwe opgebreek word. Enige van die metale aan die linkerkant van die tabel soos Li, Na, K, C, Mg ens. Dit was die vyfde van Dalton se veronderstellings: 5. Wanneer ons elemente en verbindings met mekaar meng, kry ons mengsels. Elektrone beweeg in 'n sone rondom die atoomkern teen 'n vreeslike hoë spoed en vorm 'n elektronwolk wat baie groter as die kern is. Elemente is vertikaal in groepe geplaas op grond van die aantal elektronein hul buitenste energievlak. Graad 8. Diagram (c) wys dat die molekules van 'n verbinding uit twee of meer verskillende soorte atome bestaan, maar in 'n gegewe verbinding sal hulle altyd in dieselfde vaste verhouding verbind. elemente bestaan uit net een soort atoom, en. Module 19. Die oplossing is nog steeds blou, maar die kleur was minder intens. In hierdie hoofstuk gaan ons leer oor suiwer stowwe. Baie van die nie-metale aan die regterkant van die Periodieke Tabel is gasse by kamertemperatuur wat bestaan as molekules wat elk uit twee atome bestaan. speeldeeg, krale, droë lensies of ertjies, ens. Nota: Chloried is eintlik die aktiewe bestandeel in bleikmiddels. As jy van die oorspronklike oplossing oorgehou het, kan leerders die oplossing voor en na die eksperiment vergelyk. Graad 8 Wetenskap Periodieke Tabel, Elemente en Atome Learn with flashcards, games, and more — for free. Gooi die deeg op 'n skoon oppervlak uit en knie totdat dit glad is. speeldeeg of modelklei in twee verskillende kleure. So 'n verbinding kan nie weer deur fisiese metodes in sy elemente opgebreek word nie. Jou taak is om versigtig te kyk wat gebeur en jou waarnemings, wat jy kan sien gebeur, neer te skryf. Kyk nou na die diagram aan die regterkant wat 'n verbinding voorstel. Sold By Mrs T's Resources. Atomos is 'n Griekse frase wat beteken 'nie gesny nie' of 'dit wat ondeelbaar is'. Na baie dekades van atome bestudeer, het wetenskaplikes gevind dat alle atome uit drie soorte sub-atomiese deeltjies bestaan. Atoomgetal en atoommassa-getal (nie op hulle Periodieke Tabelle nie) word eers in Gr. Leerders se diagramme moet die protone en neutrone wys in 'n tros in die middel van die atoom en kan afsonderlik (protone; neutrone) en gesamentlik (kern) aangedui word. Wanneer elemente verbind word verbindings gevorm. In die watermolekule is daar chemiese verbindings tussen O en twee H-atome wat die molekule bymekaar hou. S en P vorm streng gesproke ook molekules (S8 en P4), maar dit is nie op die vlak eksamineerbaar nie. Die atome in die molekules word deur spesiale kragte bymekaar gehou wat ons 'n 'chemiese verbinding' noem. Skryf hulle name en formules neer. Daarom word die konsentrasie van die koperchloriedoplossing swakker, wat veroorsaak dat dit effe minder blou word. 8 Materie en Materiale van verbindings geleer het? 7 Materiaal en Materie reeds kennis gemaak met van hierdie elemente. Natuurlik is nie alle chemiese reaskies ontbindingsreaksies nie. Dit is 'n ope vraag vir leerders om te sien wat hulle op die stadium verstaan oor die Periodieke Tabel. GRAAD 8 EENHEID 1: MENGSELS MENGSELS VAN ELEMENTE EN VERBINDINGS Die stowwe rondom ons is of suiwer stowwe of mengsels. Wat is die naam van jou element? (Leerders hoef nog nie van ioon- of elektrondeling te weet nie en hulle mag dalk raai dat die koperatome/deeltjies uit die oplossing beweeg het en op die elektrode aangepak het.). Een elektrode is nog donker grys of swart. Dink aan die voorbeeld van water (H2O) en waterstofperoksied (H2O2) waarna ons vroeër gekyk het. Basic structure of the Atom for grade 8 … Aangesien atome en molekules te klein is om selfs met 'n mikroskoop te sien, gebruik wetenskap opvoeder die byvoeglike naamwoord 'sub-mikroskopies' om na die diagramme te verwys wat entiteite op hierdie skaal demonstreer. Dit verwys na die behoud van massa tydens 'n chemiese reaksie. '-video is 'n oulike animasie wat probeer om die grootte van 'n atoom en sy sub-atomiese deeltjies in perspektief te stel deur dit met voorwerpe uit die regte lewe, soos vrugte, huise en motors, te vergelyk. MATERIE. Suiwer stowwe kan verder as elemente of verbindings geklassifiseer word. Wanneer atome verbind, doen hulle dit aangesien hulle ook 'n aantrekkingskrag ervaar. 'n Wolk van vinnigbewegende elektrone omring die atoomkern. Verduidelik in jou eie woorde wat jy dink die Periodieke Tabel is. Dink aan reënwater wat roes veroorsaak wat metaal wegvreet. Hierdie program bied CAPS-gebaseerde voorbeeld vraestelle vir Graad 8 leerders. Hier is 'n paar dinge om die leerders te help: Soms kan 'n model 'n idee of 'n stel idees wees; 'n vereenvoudigde voorstelling van moeilike konsepte of fenomene. Wat eintlik gebeur is dat die waterstofatome onmiddellik verbind om H2 te vorm en die suurstofatome verbind onmiddellik om O2 te vorm. Dit is die bruin bedekking wat waargeneem kan word. (Leerders kan waarneem dat gasborrels by die ander elektrode vorm en moontlik aflei dat dit die chloried is wat uit die oplossing as chloriedgas kom.). Dit verduidelik waarom atome dadelik na 'n ontbindingsreaksie verander in iets anders: die elektrondelingvereiste wat die oorspronklike verbinding gevorm het, is steeds daar, hulle deel net elektrone met 'n ander atoom. Gee vir elke leerder 'n ander element sodat hulle met verskillende hoeveelhede protone, neutrone en elektrone werk. Nie heeltemal nie. Die elektrode is verbind aan die negatiewe kant van die battery en word negatief. Jy kan enige kleur klei gebruik om joune te bou. [6 punte], Gee voorbeelde van drie verbindings. B neutrone, elektrone en verbindings. Die video in die besoekboksie bevat 'n eenvoudige demonstrasie van die elektrolise van kopersulfaat in plaas van koperchloried. Op die oomblik is dit genoeg om te weet dat die atoom waaran ons die minste het, gewoonlik in die middel is. Hierdie is beide modelle van jou atoom! Jy kan jou leerders op hierdie stadium herinner dat die diagramme van die molekules slegs voorstellings is en dat ons verskillende kleure gebruik om te onderskei tussen atome van verskillende elemente. Dit sal help om die konsepte wat in Gr.7 geleer is oor die Periodieke Tabel te hersien. Die ander elektrode is bedek met 'n rooi-bruin laag. Die watermolekule het twee identiese O-H verbindings. Die klem is hier om te demonstreer dat 'n verbinding in elemente opgebreek kan word. Vra jou leerders om die kleur van die laag op die elektrode te vergelyk met die van 'n kopermuntstuk. Hier is 'n wenk: Nie een van hierdie metodes kan die verbinding tussen atome in 'n stof verbreek nie. Leerders mag sê dat magnete aanmekaar vassit omdat hulle mekaar aantrek. Dink jy die stof is 'n vastestof, vloeistof of gas? Diagram (d) wys hoe elemente en verbindings verskil van mengsels. Dalton het so gedink! Die formule sê vir ons dat een molekule van hierdie stof uit twee atome waterstof en twee atome suurstof bestaan.