Departement van Basiese Onderwys. (2011:216) are of the opinion that task-based teaching can encourage teachers to use more literature in their classrooms. Londen: The Open University. 44–9. Gardihewa, P. 2016. Vrae word beantwoord deur die leerders wat die spesifiek voordrag gedoen het en die onderwyser. 12 Hersiening 2019 Kortverhale en Gedigte ’n Hersieningsboek wat Graad 12 Afrikaans EAT-onderwysers en -leerders kan gebruik Afrikaans EAT Gr. Powered by Create your own unique website with customizable templates. sprak of sprook en ander gedigte (Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr.. R64,00. Brandt, Marianna Suksevolle Afrikaans Leestekste (Oxford) 2. Ek stem saam met Mittal (2014), aangesien ek uit eie ondervinding weet dat die gebruik van musiek waarde tot taalonderrig toevoeg – sien ook Sass (2017) se navorsing. TEO. Die korrekte keuse van die gedig verseker die sukses van die taalverwerwingsproses. A study on task-based language teaching: From theory to practice. In sy artikel stel Yavuz (2010:64) kreatiewe skryfwerk oftewel “poetry writing” as “a language teaching device” voor. ’n Verdere doelwit is om ’n geïntegreerde onderrigmetodologie voor te stel wat in skole gebruik kan word omdat dit een van die doelwitte in die Nasionale Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Departement van Basiese Onderwys is. Die wêreld het so klein geword Graad 8 EAT gedigontleding op Powerpoint. Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 & 12 St.. X-kit Presteer! Hi Gr10’s Hieronder is al die memo’s van die gedigte wat ons die jaar gedoen het. Die oorkoepelende term taalverwerwing sluit die onbewuste en die bewuste aanleer en verwerwing van die addisionele taal in. Adendorff (2014b:457) lig uit dat die aanleer van ’n addisionele taal deur taakgebaseerde aktiwiteite die leerder motiveer om “spontaan, individueel en oorspronklik” met die leermateriaal om te gaan. Magisterverhandeling, Randse Afrikaanse Universiteit. 6. Position paper: Moving task-based language teaching forward. I used the poem “katie melua” by Cas Vos as an example to illustrate an integrated task-based lesson plan. Die leerders lewer dit tydens die volgende les se klasgeselsie in. 9. Volgens Prinsloo (2017:36) was die doel met die uitstuur van die vraelyste om deskundige menings te bekom oor die onderrig van Afrikaans Addisionele Taal op skoolvlak. Hier is ’n paar byvoeglike naamwoorde wat jy kan gebruik vir hierdie dagboek-inskrywing. Die tweede komponent van die taaksiklus behels die posttaakbeplanning. Hierdie artikel is portuurbeoordeel vir LitNet Akademies en kwalifiseer vir subsidie deur die SA Departement Onderwys. Edupage Cc Nss Graad 12 Afrikaans Eat Voorgeskrewe Roman. Hess, N. 2003. Sekere sleutelkonsepte van die taakgebaseerde benadering kan deur die gebruik van gedigte in addisioneletaalonderrig uitgewys word. Woorde. VOORGESKREWE GEDIGTE AFRIKAANS VIR 2021 GRAAD RRR OU JUFFROU PADDA - Onbekend Tien klein paddatjies, kom sit in ‘n kring. A Word from Jesus. Die gebruik van gedigte in taalaanleer word deur Hanauer (2001:295) as voordelig beskou, omdat dit onder meer die stiplees daarvan behels en sodoende die proses van die bekom van betekenis fasiliteer en bevorder. Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Gr.12 3 2020 HERSIENING ONDERWERP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) WEEK OU VRAESTELLE Gedigte: Verskuns vir Eerste addisionele Taal 1 Rondom my Dawie de Jager 3-4 Jun.2019 2 Palimpses Johann de Lange 5-6 Nov. 2017 The task of poetry reading and second language learning. Paran en Robinson (2016) bevestig Hanauer (2001) se aanname wanneer hulle beweer: “[I]t is a little unsettling that the authors feel that there is still a need to justify the inclusion of literature in the EFL classroom” – ’n bewering waarmee ek akkoord gaan. By die bekendstelling van Intieme afwesige deur Cas Vos. Dié artikel lewer verslag van ’n literatuurstudie en lesvoorstel wat spruit uit ’n projek wat onderneem is oor die gebruik van letterkunde as taalverwerwingshulpmiddel en as onderrigmetodologie in ’n Afrikaanse tweedetaalklaskamer1 (Adendorff 2014a). Nostalgie: Om Afrikaans in Afrikaans aan te bied. 4. SKU: 9781485700944 Categories: Education, Grade 10 - 12 Afrikaans (FAL) Share this: Twitter; Facebook; WhatsApp; Print; Email; Description Description. Hierdie artikel poog as subdoelwit om ’n bydrae tot die gesprek oor die gebruik van gedigte in die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal te lewer. 4 Cousins Engineering and Small Works. Die natoets toon ’n algemene verbetering in die studente se voorsetselgebruik, wat Gardihewa (2016:354) toeskryf aan die feit dat die studente op kommunikatiewe taalaanleer gefokus het omdat ’n gedig gebruik is. By vraag 4 moet die leerders die werkwoorde in die gedig onderstreep en die betekenis daarvan bepaal. Alhoewel daar uitdagings is ten einde die gewenste uitkomste met gedigte-onderrig te kry, moet onderwysers gebruik maak van sekere tegnieke om gedigte as ’n taalverwerwingshulpmiddel te gebruik. 2011. Die taakgebaseerde les van Shaitan (2010:93) maak gebruik van ’n kort, eenvoudige gedig ten einde die balans tussen grammatikale vorm en betekenis te fasiliteer – wat sy dan ook tydens haar resultate as ’n belangrike vereiste beklemtoon. Wanneer die onderwyser gedigte kies vir die taakgebaseerde les, moet hy/sy seker maak die temas en onderwerpe van die gedigte spreek tot die spesifieke groep leerders. Die leerders beantwoord in Afrikaans die onderwyser se vrae. Gedigte en die interpretasie daarvan bied geleenthede vir kommunikasie. Dit is juis om bogenoemde redes dat die gedig “katie melua” as ’n voorbeeldles vir die artikel gebruik word. https://www.litnet.co.za/n-ondersoek-na-die-gebruik-van-kultuurgeorienteerde-taakgebaseerde-lesse-vir-die-verwerwing-van-afrikaanse-woordeskat-deur-universiteitstudente (30 November 2018 geraadpleeg). Die metodiek wat gevolg word, sluit ’n literatuurondersoek na die gebruik van gedigte in taalverwerwing in, asook die gebruik van gedigte binne die taakgebaseerde benadering, en laastens ’n taakgebaseerde voorbeeldles. Carter en Long (1991) noem dat een van die voordele van gedigte is dat dit realistiese ervarings weergee. Leesaktiwiteite sal leerders help om die struktuur en taalkenmerke van die teks in besonderhede te ontleed. 2014b. Second language acquisition: An introductory course. Die gebruik van Afrikaanse musiek met lirieke as pedagogiese hulpmiddel vir die aanleer van woordeskat en uitspraak by taalverwerwingstudente. Yavuz (2010:68) discusses three models used for teaching: the cultural model, the language model and the personal growth model. Task-based language teaching online: A guide for teachers. Khatib, M., A. Derakhshan en S. Rezaei. D sy verkoop baie van haar CD’s aan die mense. Die leerders se houding teenoor gedigte was egter steeds negatief, omdat hulle dit volgens Shaitan (2010:94) as te ingewikkeld beskou het en van mening was dat dit oor geen kommunikatiewe waarde beskik nie. Bring julle boekies en laat ons sing. Dit is opvallend dat die gedig niehoofletters en leestekensbevat nie. Dil Dergisi, 149:64–79. Dit brei die leerders se woordeskat met betrekking tot musiek uit ten einde betekenisvolle gesprekke te voer. Graad 4. Lesers vorm hul eie menings en ervarings aan die hand van die gedigte, en die taalverwerwingsklaskamer kan die ideale plek wees om dit te deel. Bosman, M. 2009. (iii) Verder het die taakgebaseerde benadering die voordeel van werklikewêreld-toepassing, wat die struikelblok van abstrakte taalonderrig oorkom. Click to find out more! Carter and Long (1991) give a summary of the positive uses of literature: it reflects real-world experiences, situations and social relationships. Elke groep moet ’n gedig oor hul popkonsert skryf. Volgens Yavuz (2010:68) is “poetry writing” die oplossing tot outentieke kommunikatiewe situasies in die taalverwerwingklaskamer omdat dit ’n kreatiewe aktiwiteit is en sodoende skuif dit die fokus weg van formele grammatika-onderrig ten einde lesse interessant en opwindend te hou. Hierdie gedig was 'n voorgeskrewe gedig in 2010vir graad 12's. Shaitan (2010) se studiewas een van die eerste studies wat die gebruik van gedigte as taalonderrighulpmiddel getoets het deur gebruik te maak van die taakgebaseerde benadering en spesifiek die kenmerk dat taalaanleerders die addisionele taal kan verwerf deur die gebruik van outentieke taal in die klaskamer.